Spreuke 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens is bang vir ’n koning,so bang soos vir ’n leeu wat brul.As jy die koning kwaad maak,dan is dit gevaarlik, jy sal miskien sterf.

Spreuke 20

Spreuke 20:1-10