Spreuke 19:4 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand ryk is, dan het hy baie vriende,maar wanneer iemand arm is,dan sal die een vriend wat hy het, hom ook los.

Spreuke 19

Spreuke 19:1-14