Spreuke 19:25 Bybel vir Almal (ABA)

As jy ’n pak slae gee vir iemand wat altyd wil spot,dan sal ’n ander jongmens wat baie min weet, iets leer.As jy vir ’n verstandige mens sê hoe hy moet lewe,dan sal hy nog meer verstandig word.

Spreuke 19

Spreuke 19:18-27