Spreuke 16:6 Bybel vir Almal (ABA)

As jy wil hê die Here moet jou sondes vergewe,dan moet jy doen wat jy belowe en jy moet aanhou glo.As jy die Here respekteer en Hom dien,dan sal dit nie sleg gaan met jou nie.

Spreuke 16

Spreuke 16:5-13