Spreuke 15:28 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens wat reg lewe,dink eers goed voordat hy antwoord,maar mense wat verkeerd doen,hou aan om slegte dinge te praat.

Spreuke 15

Spreuke 15:20-32