Spreuke 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer wyse mense praat,dan leer ’n mens, en dit is lekker.Maar wanneer dwase praat,dan sê hulle net dom dinge.

Spreuke 15

Spreuke 15:1-8