Spreuke 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat altyd spot, sal nie wysheid kry nie,ook nie wanneer hy dit soek nie.’n Verstandige mens leer maklik nuwe dinge.

Spreuke 14

Spreuke 14:1-13