Spreuke 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand nie beeste het nie,dan sal die koring in die krip nie opraak nie,maar as hy een sterk bees het,dan kan hy baie koring op die koringland hê.

Spreuke 14

Spreuke 14:1-10