Wanneer ’n getuie die waarheid praat,dan red hy mense se lewens,maar wanneer ’n getuie aanhou om leuens te vertel,dan maak hy alles vals.