Spreuke 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand hou van ’n arm mens nie,ook nie die persoon naby hom nie,maar ’n ryk mens het baie vriende.

Spreuke 14

Spreuke 14:13-22