Spreuke 13:22-24 Bybel vir Almal (ABA)

22. ’n Goeie mens se kleinkinderskry sy goed wanneer hy sterf,maar die rykdom wat ’n sondaar bêre,gaan na iemand anders.Iemand wat reg lewe, kry dit.

23. Wanneer arm mense hulle koringlandedie eerste maal geploeg het,dan sal daar baie kos vir hulle op die lande wees,maar hulle verloor al die kos wanneer ander mensenie reg wil doen aan hulle nie.

24. Wanneer iemand nie sy kind straf nie,dan is hy nie lief vir sy kind nie,as hy lief is vir sy kind, dan sal hy vir die kind reg leer.

Spreuke 13