Spreuke 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

Mense respekteer ’n man wat ’n goeie vrou het,maar wanneer ’n man skaam moet wees vir sy vrou,dan is sy soos kanker in sy liggaam.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-13