Spreuke 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Mense wat planne maak om slegte dinge te doen,wil ander mense bedrieg,mense wat planne maak om dit goed te laat gaan,maak ander mense bly.

Spreuke 12

Spreuke 12:12-27