Die verkeerde dinge wat ’n slegte mens sê,is soos ’n vangstrik wat hom vang,maar wanneer ’n mens reg lewe,dan sal dit nie vir hom gevaarlik wees nie.