Sefanja 3:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Dit sal sleg gaan met Jerusalem.Die mense wat daar woon,is opstandig teen die Here.Hulle is sleg, hulle verdruk mekaar.

2. Hulle luister niewanneer die Heremet hulle praat nie,hulle is ongehoorsaam.Hulle dink die Herekan hulle nie help nieen hulle dien Hom nie.

3. Die amptenare in die stadis soos leeus wat brul.Die leiers is soos wolwewat in die nag kos soeken niks laat oorblyvir die volgende oggend nie.

Sefanja 3