Sefanja 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

Op daardie dagsal die Here kwaad wees.Op daardie dagsal die mense swaarkry.Op daardie dagsal die stormwinde waai.Op daardie dagsal dit baie donker wees.Op daardie dagsal daar donderwolke wees.

Sefanja 1

Sefanja 1:11-18