Sagaria 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Julle moenie nou moedeloos wees nie. Julle het gehoor wat die profete gesê het toe die mense begin het om my tempel te bou.

Sagaria 8

Sagaria 8:7-16