Sagaria 8:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Die mense wat in daardie tyd nog lewe, sal miskien dink dit kan nie gebeur nie. Moet Ek dan ook dink dit kan nie gebeur nie? Nee.”

Sagaria 8

Sagaria 8:1-16