Sagaria 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle harte was so hard soos klippe. Hulle wou nie luister na die wette van die Here nie. Hulle was ongehoorsaam aan die boodskap wat my Gees vir hulle gebring het. Dit is die boodskap wat die profete van daardie tyd vir hulle gebring het. Daarom het Ek, die Here wat oor alles regeer, kwaad geword.“Ek het gesê:

Sagaria 7

Sagaria 7:5-14