Sagaria 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het weer met Sagaria gepraat. Dit was in die vierde jaar nadat Darius koning geword het, op die vierde dag van die negende maand, die maand Kislef.

Sagaria 7

Sagaria 7:1-3