Sagaria 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir hom sê die Here wat oor alles regeer, sê: Daar sal ’n man kom, sy naam is Loot. Hy sal die leier word en hy sal die tempel van die Here bou.

Sagaria 6

Sagaria 6:10-15