Sagaria 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê vir die mense van Jerusalem: “Kom, julle moet vlug uit daardie land in die noorde. Ek het voorheen die vyande gestuur om julle weg te vat na baie lande.

Sagaria 2

Sagaria 2:1-13