Sagaria 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal dag bly, daar sal nie dag en nag wees nie, dit sal altyd lig wees, ook wanneer dit aand is. Die Here weet dat dit sal gebeur.

Sagaria 14

Sagaria 14:1-12