Sagaria 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag sal die mense skryf op die klokkies aan die perde se tuie. Hulle sal skryf: “Gewy aan die Here.” Die potte in die tempel sal gewy wees, soos die bakke by die altaar.

Sagaria 14

Sagaria 14:9-21