Sagaria 14:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal die volke swaar straf wat oorlog gemaak het teen Jerusalem. Die vleis van hulle liggame sal vrot word terwyl hulle nog lewe, hulle oë sal vrot word in hulle kop, en hulle tonge sal vrot word in hulle monde.

Sagaria 14

Sagaria 14:4-18