Sagaria 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

En Ek sal hierdie een derde wat oorbly, skoonmaak soos ’n mens silwer en goud in vuur smelt en skoonmaak. Dan sal my volk tot My bid, en Ek sal luister na hulle gebed. Ek sal sê: ‘Hulle is my volk,’ en hulle sal sê: ‘Die Here is ons God.’ ”

Sagaria 13

Sagaria 13:1-9