Sagaria 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Elke profeet sal daardie dag skaam wees omdat hy gesê het die Here het vir hom gewys wat sal gebeur. Hy sal ophou om klere aan te trek wat mense laat dink hy is ’n profeet. Hy sal nie ’n rok aantrek van bokhaar-materiaal nie.

Sagaria 13

Sagaria 13:2-9