Sagaria 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Daardie dag sal Ek die name van die afgode laat verdwyn. Niemand in die land sal weer aan die afgode dink nie. Ek sal ook die profete en almal wat onrein is, wegvat uit die land.

Sagaria 13

Sagaria 13:1-3