Sagaria 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

maar daardie dag sal Ek die perde laat skrik. Die manne wat op die perde ry, sal nie weet wat om te doen nie. Ek sal die mense van Juda beskerm, maar Ek sal die ander volke se perde blind laat word.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-11