Sagaria 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek sal Jerusalem nou maak soos ’n beker wyn. Al die volke rondom Israel sal daarvan drink en hulle sal val soos dronk mense. Die mense van Juda sal ook swaarkry wanneer die vyande Jerusalem aanval van al die kante.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-11