Sagaria 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe gesê: “Ek sal julle nie oppas nie. Dit maak nie saak nie: Die skape wat wil vrek, moet vrek, en die skape wat wil verdwaal, moet verdwaal. As daar skape oorbly, dan kan hulle mekaar opvreet.”

Sagaria 11

Sagaria 11:1-11