Sagaria 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat die skape gekoop het, slag hulle en die mense is nie jammer daaroor nie. Die mense wat die skape verkoop, sê: ‘Prys die Here, ons word ryk.’ Die skaapwagters is ook nie jammer vir die skape nie.”

Sagaria 11

Sagaria 11:1-11