Sagaria 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal deur die water gaan waar dit nie breed is nie. Hulle sal op die branders slaan, en die Nyl-rivier sal droog word, ook die diep plekke in die rivier. Dan sal die mense van Assirië nie hoogmoedig wees nie, en die Egiptenaars sal nie regeer nie.

Sagaria 10

Sagaria 10:6-12