Sagaria 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir die profete,my dienaars, gesê wat hullevir julle voorvaders moet sê,en dit het alles gebeur.Julle voorvaders het na My toeteruggekom en gesê:‘Die Here wat oor alles regeer,het gesê Hy sal ons strafomdat ons verkeerd leween verkeerd doen,en Hy hét ons gestraf.’ ”

Sagaria 1

Sagaria 1:1-8