Rut 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Boas vir die leiers en vir almal wat daar was: “Julle is vandag die getuies dat ek by Naomi alles koop wat aan Elimelek en aan Maglon en Kiljon behoort het.

Rut 4

Rut 4:5-18