Rut 4:20-22 Bybel vir Almal (ABA)

20. Amminadab was die pa van Nagson, Nagson was die pa van Salma,

21. Salma was die pa van Boas, Boas was die pa van Obed,

22. Obed was die pa van Isai, en Isai was die pa van Dawid.

Rut 4