Rut 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die buurvroue het vir die seun ’n naam gegee. Hulle het gesê: “Naomi het nou ’n kind,” en hulle het hom Obed genoem. Obed was die pa van Isai, en Isai was die pa van Dawid.

Rut 4

Rut 4:13-20