Rut 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Boas sê toe vir Rut: “Dogter, luister, jy moenie in ’n ander garsland gaan are optel nie. Jy moet ook nie hier weggaan nie. Bly naby die vroue wat vir my werk.

Rut 2

Rut 2:2-12