Rut 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Boas het dieselfde tyd van Betlehem gekom. Hy het die mense gegroet wat die gars afsny, en hy het gesê: “Ek bid dat die Here by julle sal wees.”En hulle het geantwoord: “Ons bid dat die Here jou sal seën.”

Rut 2

Rut 2:1-9