Rut 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

Rut, die Moabitiese vrou, het gesê: “Die man het ook vir my gesê dat ek naby die mense moet bly wat vir hom werk, totdat hulle al die gars klaar afgesny het.”

Rut 2

Rut 2:14-23