Rut 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Naomi en Rut het verder geloop totdat hulle in Betlehem gekom het. Almal in die stad was opgewonde. Die vroue het gevra: “Is dit regtig Naomi?”

Rut 1

Rut 1:18-22