Romeine 9:30 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê ek: Dit was vir die heidene nie belangrik dat God hulle moet vryspreek nie. Maar God hét hulle vrygespreek omdat hulle in Christus glo.

Romeine 9

Romeine 9:29-33