Romeine 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is soos God in die boek Hosea sê: Ek sal vir Nie-My-Volk-Nie sê:“Julle is my volk,”en Ek sal vir die mense sêvir wie niemand lief is nie:“Ek is lief vir julle.”

Romeine 9

Romeine 9:21-28