Romeine 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dieselfde het met Rebekka gebeur. Sy het twee kinders verwag, en een man, Isak, was hulle pa. Hy was ons voorvader.

Romeine 9

Romeine 9:1-11-12