Romeine 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe julle slawe van die sonde was, het die sonde oor julle regeer. Julle het nie gedoen wat God wil hê nie.

Romeine 6

Romeine 6:12-23