Romeine 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, nooit nie! God doen altyd wat Hy belowe. Dit is mense wat nie doen wat hulle sê nie. Daarom is daar in die Ou Testament geskryf: O God, wanneer U iets sê,dan is dit reg.Mense wat probeer om vir Ute beskuldig, verloor altyd.

Romeine 3

Romeine 3:3-14