Romeine 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Want God spreek nie mense vry omdat hulle die wette ken nie. God spreek hulle vry as hulle dóén wat die wette sê.

Romeine 2

Romeine 2:4-20