Romeine 16:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek stuur ook groete vir die gemeente wat bymekaarkom in die huis van Priska en Akwila.Ek stuur groete vir my goeie vriend Epenetus. Hy was die eerste persoon in Asië wat in Christus begin glo het.

Romeine 16

Romeine 16:1-8