Romeine 16:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek bly by Gaius. Hy stuur groete vir julle. Die hele gemeente wat in sy huis bymekaarkom, stuur ook groete vir julle.Erastus werk met die stad se geld. Hy en ons vriend Kwartus stuur groete vir julle.

Romeine 16

Romeine 16:15-27