Romeine 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het ook gekom sodat die heidene God kan prys omdat God goed is vir hulle. Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Daarom, ek sal U prys sodatdie heidene dit kan hoor,ek sal sing oor u Naam.

Romeine 15

Romeine 15:2-14